Friday, August 20, 2010

EFC 04


EFC is 'n vorm van MMA (Mixed Martial Arts) en staan soms bekend as Cagefighting.

Dit was gehou by Coca Cola Dome en was heeltemal uitverkoop. Daar was 12 fights die aand en dit was 'n baie lekker ervaring!































Thursday, August 12, 2010

Panjo

Panjo het op die R25 tussen Groblersdal en Bronkhorstspruit uit Goosey Fernandes, sy eienaar, se Ford F250-bakkie ontsnap nadat die klap van die bakkie vermoedelik oopgegaan het. Hy is twee dae later naby die Verena-plakkerskamp langs diƩ pad uitgesnuffel.

Panjo (Italiaans vir “spelerig”) is aangeneem deur Fernandes nadat Panjo se ma hom verwerp het. Hy is 18 maande oud en was onderweg na 'n veearts in Springs.

Ek was gelukkig genoeg om van begin tot einde op die storie te wees en hier is 'n paar foto's...